Shipping policy

Aflewering en Optel

Ons werk met ’n vooraf-bestel en optel stelsel.

Optel dae:

  • Dinsdag
  • Donderdag

Optel tyd:

  • 12:00 tot 13:00

Optel plek:

  • Kerk se parkeerarea (volledige besonderhede word gedeel na bestelling)

Belangrik:

  • Alle bestellings moet vooraf geplaas word
  • Geen aflewering na huisadresse tans nie
  • Indien jy nie jou bestelling optel nie, kan dit nie gehou of terugbetaal word nie