Privacy policy

Privaatheidsbeleid

Ons respekteer jou privaatheid en beskerm jou persoonlike inligting.

Inligting wat ons insamel:

  • Naam en van
  • Kontaknommer
  • E-pos adres
  • Aflewerings / optel besonderhede

Hoe ons dit gebruik:

  • Om jou bestelling te verwerk
  • Om met jou te kommunikeer oor jou bestelling
  • Om diens te verbeter

Ons deel nie jou inligting nie met derde partye, tensy dit nodig is om jou bestelling te voltooi of deur wet vereis word.